Tutor Profile

Louise van der Zee
Louise v.

Session Length: 45 minutes

ZAR 250.00 / Per Session
Tzaneen
Qualified Teacher
Afrikaans

Join For Free Introductory Session

Meet Louise v.

O die pyn gedagte, my kind sukkel met Afrikaans! Ek is Louise van der Zee en ek wil graag jóú kind se Afrikaanse taaldokter word. Afrikaans en kinders is my passie. Ek wil graag fokus op jou kind se individuele akademiese behoefte en help om die nodige vaardighede aan te leer om beter punte te verseker. Ek maak Afrikaans pret, want as ek dit nie geniet nie, sal jou kind dit ook nie geniet nie. Saam kan ons ‘n verskil maak!

Achievements

Ek ontvang in 2017 ‘n sertifikaat as “Top 10 Afrikaanse Onderwyser” vir graad agt en graad nege. In 2018 behaal sestien van die graad 11-groep onderskeidings vir Afrikaans. Dit is die eerste jaar wat ek graad 11’s onderrig en ook die meeste onderskeidings vir ‘n graad 11-groep oor ‘n tydperk van agt jaar.

Past Tutoring Experience

Ek is ‘n gekwalifiseerde onderwyser (NGOS) met ‘n Honneursgraad in kommunikasiekunde en agt jaar ondervinding as formele Afrikaanse onderwyser. Ek gee ook aanlyn Engels as deel van die Itutorgroup. Ek is eienaar van Canvas Club Tzaneen wat kinderontwikkeling deur middel van kunsvlyt vir kinders 2-13-jaar doen. Sedert 1996 is ek betrokke by die afrigting vir Eisteddfods en verskeie toneelstukke by laer- en hoërskole.
Afrikaans
Highest Education
BA KOMM, PGSE
Currently Studying
N/A